Ons Het ’n Koning!
Na kwetsende woorde aan my man toe ’n situasie nie na my sin verloop het nie, het ek die Heilige Gees se gesag afgejak toe Hy my herinner het aan Bybelverse wat my sondige gesindhede blootlê. Was die vertroeteling van my hardkoppige trots en die skade aan my huwelik of my ongehoorsaamheid aan God die moeite werd? Absoluut nie. Teen…
Kosbare Aanbidding
Ek aanbid en dien God deur te skryf – selfs meer noudat gesondheidskwessies dikwels my mobiliteit beperk. Toe ’n kennis sê dat hy geen waarde aan my geskrifte heg nie, was ek moedeloos.
Deur gebed, Bybelstudie en aanmoediging van my familie en vriende het die Here bevestig dat slegs Hy – Â en nie die mening van ander nie – ons…
Oorvloedige Vrugte
Ek bewonder die vrugte in ons buurman se erf. Hul wingerd met groot trosse druiwe aan rank oor ons heining en takke vol pers pruime en oranje lemoene wink binne ons bereik.
Ons versorg nie die grond, plant die sade, lei die tuin nat of roei die onkruid uit nie, tog deel ons bure hul oorvloed met ons. Hulle aanvaar…
Ons Skuld Is Weg
Toe ek jonger was, het ek ’n vriendin na ’n geskenkwinkel geneem. Ek was geskok toe sy ’n handvol goed in my sak stop en my by die deur uitstoot sonder om daarvoor te betaal. Die skuld het ’n week lank aan my geknaag voordat ek na my ma toe is – my skulderkenning en trane het ewe vinnig gevloei.…